Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:28 Bybel vir Almal (ABA)

En daar is dinge wat vir die mense van die wêreld niks beteken nie, hulle dink dit is onbelangrik, hulle dink dit is niks. Maar God het daardie dinge gekies om te wys dat dit vir Hom anders is: Die dinge wat baie belangrik is vir die mense van die wêreld, beteken nou niks.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:28 in konteks