Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:25 Bybel vir Almal (ABA)

Want die mense van die wêreld sê die boodskap oor Christus is iets wat dom lyk, maar die boodskap wys dat God meer wysheid het as die mense. En die mense van die wêreld sê God het gewys dat Hy swak is toe Hy Christus laat sterf het aan die kruis, maar toe God dit gedoen het, het Hy gewys dat Hy sterker is as die mense.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:25 in konteks