Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:21 Bybel vir Almal (ABA)

God was reg toe Hy besluit het dat die slim dinge wat die mense van die wêreld dink, hulle nie sal kan help om Hom te ken nie. Die mense van die wêreld sê die boodskap oor Jesus is iets wat dom lyk, maar God het besluit om die mense te red wat hierdie boodskap glo.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:21 in konteks