Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

skryf nou hierdie brief vir julle, die gemeente van God daar in Korinte.God het julle aan Hom gewy en julle glo in Christus Jesus. Ja, God het julle gekies om aan Hom te behoort. Ons skryf ook vir almal wat ons Here Jesus Christus aanbid, dit maak nie saak waar hulle woon nie. Jesus is hulle Here én ons Here.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:2 in konteks