Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:17 Bybel vir Almal (ABA)

Christus het my nie gestuur om te doop nie, Hy het my gestuur om die goeie boodskap oor Hom te bring. Ek het die boodskap gebring, maar ek het dit nie gedoen met die slim woorde van mense nie, want as ek dit gedoen het, dan help dit nie dat Christus aan die kruis gesterf het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:17 in konteks