Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:10 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, julle behoort aan ons Here Jesus Christus. Daarom vra ek mooi vir julle: Julle moet saamwerk met mekaar, julle moenie groepe wees wat teen mekaar werk nie. Julle moet weer wees soos in die begin: Julle moet mekaar aanvaar, julle moet dieselfde dinge wil doen.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:10 in konteks