Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ons weet dat Jesus Christus die Seun van God is, want Hy is gedoop en Hy het vir ons sonde gesterf. Ja, Hy is nie net gedoop nie, Hy het ook vir ons sonde gesterf. Ons weet dit omdat die Heilige Gees dit vir ons gesê het, die Gees wat altyd die waarheid praat.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 5

Kyk 1 Johannes 5:6 in konteks