Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 5:16 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle sien dat die ander gelowiges sonde doen, en dit is sonde wat God sal vergewe, dan moet julle bid vir daardie gelowiges. Julle moet bid vir die gelowiges wat sonde doen wat God sal vergewe. As julle vir hulle bid, dan sal God die ewige lewe vir hulle gee. Maar daar is ook sonde wat God nie sal vergewe nie, en ek sê nie dat julle daarvoor moet bid nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 5

Kyk 1 Johannes 5:16 in konteks