Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 4:3 Bybel vir Almal (ABA)

Maar mense wat sê dat hulle dit nie glo nie, het nie die Gees van God nie. Hulle het die gees van die antichris. Julle het gehoor dat die antichris sal kom. Maar ek sê vir julle, hy is nou al klaar hier in die wêreld.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 4

Kyk 1 Johannes 4:3 in konteks