Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 7:24-26 Afrikaans 1983 (AFR83)

24. Luister na my, my seun,slaan ag op wat ek sê.

25. Moet jou nie met so 'n vrou ophou nie,moenie haar pad loop nie.

26. Sy het die val van baie op haar kerfstok,sy het al sterk manne laat ondergaan.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 7