Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 4:24-26 Afrikaans 1983 (AFR83)

24. Weerhou jou van leuens,moenie mense mislei nie.

25. Hou jou oë op die pad vorentoe,kyk reg voor jou uit.

26. Baken jou koers af,dan sal jy seker wees van elke tree.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 4