Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 26:14-16 Afrikaans 1983 (AFR83)

14. 'n Deur bly op sy skarnier draai;'n luiaard bly omdraai op sy bed.

15. Die luiaard steek sy hand in die skottel,maar hy is te lui om dit terug te bring na sy mond toe.

16. Die luiaard dink hy het meer wysheidas sewe mense wat verstandige antwoorde kan gee.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 26