Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom, wag vir My in vrees, sê die Here,wag vir die dag wanneer Ek opstaan en my buit kom vat.Ek het besluit om nasies bymekaar te maak,koninkryke saam te roepen op hulle my gramskap uit te stort,die volle gloed van my toorn:die hele aarde sal verteer wordin die vuur van my woede.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:8 in konteks