Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan nou optree teen almal wat jou verdruk het,Ek gaan die kreupeles help,die verstrooides bymekaarmaaken die vernedering wat hulle moes ondergaan,in eer verander, in roem oor die hele aarde.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:19 in konteks