Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag sal jy nie meer rede hê om jou te skaamdat jy opstandig teen My was met alles wat jy gedoen het nie,want Ek gaan uit jou uithaaldié wat hulle so verheug het in jou hovaardigheid;jy sal nie meer vol hoogmoed weesdaar op my heilige berg nie.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:11 in konteks