Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

So seker as Ek leef, sê die Here die Almagtige,die God van Israel:Moab sal soos Sodom worden die Ammoniete soos Gomorra:'n veld vol dorings en soutpanne,vir altyd verlate.Dié lande sal buit word vir wat daar oor is van my volk;dié wat oorgebly het van die nasie wat aan My behoort,sal hulle in besit neem.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 2

Kyk Sefanja 2:9 in konteks