Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is wat sal word van die uitgelate stadwat so onbesorg daar lê,wat dink: daar is nie nog 'n stad soos ek nie.Hy gaan verwoes word, 'n lêplek vir diere.Elkeen wat daar verbykom, sal fluit van verbasingen sy hande saamslaan.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 2

Kyk Sefanja 2:15 in konteks