Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here die Almagtige: Omdat julle voorvaders my toorn laat ontvlam het, het Ek besluit om julle kwaad aan te doen, en Ek het nie die straf herroep nie, sê die Here die Almagtige.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:14 in konteks