Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 6:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Ek het weer 'n gesig gesien. Daar was vier strydwaens wat tussen twee berge uitgekom het, berge van koper.

2. Voor die eerste strydwa was bruin perde en voor die tweede swartes.

3. Voor die derde was wit perde en voor die vierde skimmels.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 6