Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 5:10-11 Afrikaans 1983 (AFR83)

10. Ek vra toe die engel wat vir my die gesigte moes uitlê: “Waarheen gaan hulle met die mandjie?”

11. Hy het geantwoord: “Hulle gaan vir die mandjie 'n huis bou in Sinar. As dit klaar is, sal die mandjie daar op die plek gesit word waar hy hoort.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 5