Toe sê ek: “Hulle moet 'n skoon tulband op sy kop sit!”Hulle het die skoon tulband op sy kop gesit en hom aangetrek terwyl die engel van die Here daar by staan.