Daardie dag sal baie nasies hulle aan die Here verbind: hulle sal my volk wees, en Ek sal in jou woon, Sion.Wanneer dit gebeur, sal jy weet dat die Here die Almagtige my na jou toe gestuur het.