Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 14:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke pot in Jerusalem en Juda sal aan die Here die Almagtige gewy wees. Die mense wat kom offer, sal van die potte vat en vleis in hulle kook. Daardie dag sal daar in die huis van die Here die Almagtige geen handelaar meer wees nie.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 14

Kyk Sagaria 14:21 in konteks