Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 14:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele land, van Geba af tot by Rimmon suid van Jerusalem, sal soos die Jordaanvallei word. Jerusalem sal gelig word daar waar hy nou is, hy sal hoog lê, van die Benjaminpoort af tot waar die poort vroeër was, tot by die Hoekpoort en die Gananeltoring, tot by die koning se wynkuipe.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 14

Kyk Sagaria 14:10 in konteks