Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bly op die land waar hulle oes, en volg hulle. Ek het die mans aangesê om jou nie lastig te val nie. En wanneer jy dors is, gaan na die waterkruike toe en drink van die water wat die werksmense vir hulle geskep het.”

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:9 in konteks