Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe dit etenstyd was, sê Boas vir haar: “Kom hierheen en eet 'n stukkie brood en doop dit in die wynsous.”Sy het toe by die snyers gaan sit, en Boas het vir haar gebraaide koring gegee. Nadat sy genoeg geëet het en selfs oorgehou het,

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:14 in konteks