Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die tyd van die leiers was daar op 'n keer hongersnood in die land, en 'n man met sy vrou en sy twee seuns het uit Betlehem in Juda weggetrek om 'n heenkome te soek in die gebied van Moab.

Lees volledige hoofstuk Rut 1

Kyk Rut 1:1 in konteks