Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sebag en Salmunna was toe in Karkor. By hulle was 'n leër van ongeveer vyftien duisend man. Dit was al wat oorgebly het van die leër van die mense uit die ooste; honderd en twintig duisend van hulle beste soldate het gesneuwel.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:10 in konteks