Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan slaan die Midianiete kamp op en vernietig die opbrengs van die land selfs tot by Gasa se wêreld. Hulle het nie 'n dier in Israel lewend agtergelaat nie, nie 'n skaap of 'n bees of 'n donkie nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:4 in konteks