Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Joas het vir almal wat daar by hom gestaan het, gesê: “Wil julle Baäl se saak behartig? Wil julle hom red? Wie Baäl se saak behartig, moet vanmôre nog doodgemaak word. As hy 'n god is, kan hy sy eie saak behartig. Dis sý altaar wat afgebreek is.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:31 in konteks