Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gideon het tien van sy slawe gevat en gedoen wat die Here hom beveel het. Hy het dit in die nag gedoen: hy was bang vir sy pa se familie en vir die stad se mense om dit oordag te doen.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:27 in konteks