Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

en toe raak die Engel van die Here met die punt van die stok in sy hand aan die vleis en die brood. 'n Vuur het uit die rots uit opgevlam en die vleis en die brood verteer. Daarna is Hy van Gideon af weg.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:21 in konteks