Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het 'n Engel van die Here gaan sit onder die groot boom in Ofra wat behoort het aan Joas die Abiësriet. Sy seun Gideon was besig om koring uit te slaan in 'n parskuip waar hy weggekruip het vir die Midianiete.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:11 in konteks