Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle is met rus gelaat om Israel met hulle te toets, om te sien of die Israeliete gehoorsaam sou wees aan die gebooie van die Here, die gebooie wat Hy hulle voorvaders deur Moses beveel het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:4 in konteks