Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

en vir hulle gesê: “Kom saam met my, want die Here gee julle vyande, die Moabiete, in julle mag oor.”Hulle is toe saam met hom en hulle het die Jordaandriwwe na Moab toe beset en niemand daar laat deurgaan nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:28 in konteks