Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat hy uit is, het Eglon se amptenare gekom en toe hulle sien dat die deure van die bovertrek gegrendel is, het hulle gedink die koning is seker besig om hom te ontlas daar in die koel vertrek.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:24 in konteks