Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

en uit elke honderd man uit die stamme van Israel sal ons tien man vat, uit elke duisend man honderd en uit elke tien duisend duisend om kos by die volk te gaan haal. Wanneer ons in Gibea by Benjamin kom, sal ons hom straf ooreenkomstig die lae ding wat hy in Israel gedoen het.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:10 in konteks