Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

So lank as Josua geleef het, het die volk die Here gedien. Dit was ook nog so terwyl die leiers geleef het wat vir Josua oorleef het. Hulle het nog al die groot dade beleef wat die Here gedoen het om vir Israel te help.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:7 in konteks