Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volk het ook nie na hulle leiers geluister nie. Die volk was ontrou aan die Here en het ander gode aanbid en baie gou die pad van hulle voorvaders verlaat en ongehoorsaam geword aan die gebooie van die Here.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:17 in konteks