Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Engel van die Here het van Gilgal af na Bokim toe gegaan. Hy het gesê: “Ek het julle uit Egipte laat trek en julle gebring in die land wat Ek met 'n eed aan julle voorvaders beloof het. Ek het vir hulle gesê: ‘Ek sal my verbond met julle nooit verbreek nie,

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:1 in konteks