Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat hy die silwer aan sy ma terugbesorg het, het sy sowat twee en 'n half kilogram daarvan gevat en vir 'n silwersmid gegee om 'n afgodsbeeld te maak. Dit is toe in Miga se huis gesit.

Lees volledige hoofstuk Rigters 17

Kyk Rigters 17:4 in konteks