Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vrou het toe vir haar man gaan sê: “Daar het 'n man van God by my gekom. Hy het gelyk soos 'n engel van God, 'n man met gesag. Ek het hom nie gevra waarvandaan hy kom nie, en hy het my nie gesê wat sy naam is nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 13

Kyk Rigters 13:6 in konteks