Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 13:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar sy sê vir haar man: “As die Here ons wou doodmaak, sou Hy nie die brandoffer en graanoffer van ons aangeneem het nie. Hy sou ons ook nie hierdie wonderlike ding laat sien het en ons vandag hierdie nuus meegedeel het nie.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 13

Kyk Rigters 13:23 in konteks