Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gilead se vrou het ook vir hom seuns in die wêreld gebring, en toe hulle grootword, het hulle vir Jefta weggejaag en vir hom gesê: “Jy mag nie van ons pa erf nie, want jy is die kind van 'n ander vrou.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:2 in konteks