Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van die Ammoniete het die boodskappers van Jefta geantwoord: “Toe die Israeliete uit Egipte weggetrek het, het hulle my land gevat, van die Arnon af tot by die Jabbok en die Jordaan. Gee dit nou in vrede terug.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:13 in konteks