Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jefta is toe saam met die leiers van Gilead, en die leër het hom aangestel as hulle leier en aanvoerder. Hy het alles wat hy vir die leiers van Gilead gesê het, in Mispa herhaal in die teenwoordigheid van die Here.

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:11 in konteks