Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Manasse kon nie die stede Bet-San en Taänak en hulle buitedorpe verslaan nie, ook nie die inwoners van die stede Dor, Jibleam en Megiddo en hulle buitedorpe nie. Die Kanaäniete was sterk genoeg om in daardie stede te bly woon.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:27 in konteks