Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 76:9-13 Afrikaans 1983 (AFR83)

9. Uit die hemel het U u uitspraak bekend gemaak.Die mensdom het bang geword en stilgebly

10. toe God gekom het om te oordeel,om al die hulpeloses op die aarde te red. Sela

11. Ook die woede van 'n mens dien u lof,selfs die laaste reste van die woedegebruik U in u diens.

12. Bring aan die Here julle God die dankofferswat julle belowe het!Almal rondom Hom moet geskenke bring vir die Ontsagwekkende,

13. vir Hom wat die oormoed van maghebbers breek,vir Hom voor wie die konings van die aarde sidder.

Lees volledige hoofstuk Psalms 76