Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 3:6-9 Afrikaans 1983 (AFR83)

6. As ek gaan lê, slaap ek goed;ek word ook weer wakker,want die Here sorg vir my.

7. Ek is nie bang vir tienduisende mensewat van alle kante af op my toesak nie.

8. Kom tog, Here,help my, my God!U het nog altyd my vyande se mag verbreek,U het die aanval van die goddeloses afgeslaan.

9. Hulp kom net van die Here af.U laat dit goed gaan met u volk.Sela

Lees volledige hoofstuk Psalms 3