Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 25:15-20 Afrikaans 1983 (AFR83)

15. My oë is altyd op die Here gerig,want dit is Hy wat my voete uit die vangnet sal hou.

16. Sien my in genade aan, Here,want ek is eensaam en verstote.

17. Ek verkeer in die allergrootste nood;bevry my tog uit my ellende.

18. Kyk hoe sleg gaan dit met myen hoe swaar kry ek.Vergewe tog al my sondes.

19. Kyk hoe baie vyande het eken hoe fel haat hulle my.

20. Beskerm my en red my,laat my nie beskaamd staan nie,want by U skuil ek.

Lees volledige hoofstuk Psalms 25